|
Die Joodse-Sinagoge word gebou in
1927 in Gladstone straat. The eiendom word geskenk deur Samuel Sporok
en die sinagoge word gebou deur Mr Chenoweth met fondse van skenkings
Die eerste rabbi was Mr Sandler. Die impak van die Joodse-gemeenskap
op die ontwikkeling van Durbanville is moeilik om te onderskat. Vir
meer inligting kontak Mr Theo Spiros by 021 9763110. |
|
The Jewish Synagogue
was built in 1927 in Gladstone street. The ground was donated by Samuel
Sporok and erected by Mr Chenoweth with funds from donations. The first
rabbi was Mr Sandler. The impact of the Jewish community on the
development of Durbanville can not be underestimated. For more
information contact Mr Theo Spiros at 021 9763110. |