Ou Voor

Old Furrow

 

 

DHS

Xhosa

 

 
 

Die ou watervoor lei van die water uit die oorspronklike Pampoenkraalfontein, sowat 500 m suidwes van hier. Die ou voor loop deesdae in ʼn pypleiding onderdeur die geboue op linkerhand.

Die ou voor het water aan die dam by die uitspan verskaf, en ʼn latere pypleiding het nog tot 1901 die hele dorp van drinkwater voorsien.

In 1835 was daar klagtes van watervermorsing by die uitspan. Om dit te bekamp, is voorstelle ingedien om ʼn damwal van 150 x 30 vt. te bou. Die NG Kerk het ook onderneem om die vore skoon te hou.

Hierdie stroom maak deel uit van die takke waarin die Kuilsrivier sy oorsprong het. 

 

The old water furrow diverts some of the water coming from the original Pampoenkraal fountain, approximately 500 m southwest from here. Today the old furrow runs inside a pipeline underneath the buildings on your left.

The old furrow supplied water to the dam at the outspan, and later a pipeline was added that supplied the whole town’s potable water until as late as 1901.

Following complaints in 1835 of water running to waste at the outspan, proposals were made for the construction of a dam wall measuring 150 x 30 ft. The Dutch Reformed Church also undertook to keep the furrows clean.

This stream forms part of the source branches of the Kuils River. 

Terug

 

Back