|
Welcome to the official heritage portal of the DHS |
Welkom by die amptelike erfenis-portaal van die DEV |
|||
|
The Durbanville Heritage Society (DHS) was established in 2006 as a result of the concern of residents that many of our cultural and heritage sites have not been preserved. The society is registered at Heritage Western Cape: HWC/RCB/08/06. .Read more. Visit our archives |
Die Durbanville Erfenis-Vereniging (DEV) was gestig in 2006 na aanleiding van die bekommernis van inwoners dat 'n groot aantal kultuur/erfenis plekke verdwyn het. Die stigting is geresisteer by Erfenis Wes-Kaap: HWC/RCB/08/06. Lees meer. Besoek ons argiewe |
| Pampoenkraal Chronicle Edition 8-2010 | Foto van die Maand: Augustus 2010 | ||||||||||||||||
|
@Lantic renewed their sponsorship for DHS WEB DHS has a presence on face book. Add comments Ons kry nog geen terugvoer oor die erfenis-registers. Sonder u insette kan nog baie erfenis skatte verdwyn. All developers, builders and renovators. Please visit our page on what to do when modifying potential heritage assets. DHS is concerned about the damage caused by the parking of private builders on the Pampoenkraal Uitspanning. Please let us know about your concerns and support. |
|
This slot is devoted to a photo of old Durbanville highlighting our heritage.. Please send in photos and their context for publication. | ||||||||||||||
|
Christina Diemer ontvang die plaas Immansgift (Kommetjie en Noordhoek) in 1743. Christina is Durbanville (Diemersdal) se eerste oorlewende dogter! Lees meer onder: geskiedenis artikel van die maand. |
|||||||||||||||||
|
Geskiedenis artikel van die maand |
Events/Gebeure Jul/Aug 2010 |
Heritage concerns for August |
||||||||
|
We welcome short articles and stories to place here |
|
Kontak ons vir enige erfenis inligting of vrae. Ons sal dit voorlę by die DEV vergadering. Ons benodig sigbare gemeenskaps-ondersteuning. Die volgende geboue en plekke moet gemonitor word:
The pampoenkraal uitspan was earmarked as a heritage site. Private builders are now parking on the west side with disgusting blue nets totally destroying the ambiance of this historic site. This is one of the last remaining heritage areas. Please help in preserving it .
|
|
|||||||
|
Die volledige Diemersdal artikel !
|
Die volgende Durbanville Erfenis-vereniging se vergadering se inligting is as volg: 27 Julie 2010, Durbanville Biblioteeksaal SPREKER: Ons stel 'n DVD bekend wat deur Paul Bosman vervaardig is oor die Durbanville Erfenis TYD: 18h30 vir 19h00Toegangsfooi van R10 sal vir nie-lede. KONTAK: Elna Botha - 083 312 7691.Verversings sal na die tyd bedien word. Enige belangstellendes is welkom. |
|||||||||
| Ons verwelkom kort artikels oor kontrei stories en andere om hier te plaas | ||||||||||
|
DHS thank Paul Bosman for compiling
this video
|